’n Projek van bookNgoods · help ons om die vertaling te verbeter
Die ALV is ’n letterlike Afrikaanse vertaling van die hele Bybel. Die werkweergawe word nou hersien, en lesers se oë en kennis is baie welkom.
So stuur jy ’n voorstel:
Jy kry ’n bevestiging per e-pos. Elke voorstel word persoonlik gelees en teen die Hebreeuse of Griekse grondteks nagegaan.
Maak die Bybel-app oop